2.6 Die menslike hulpbronnefunksie : Byvoordele Flashcards

1
Q

Voorbeelde van byvoordele

A
  • Mediesefonds
  • Pensioen fonds
  • Voorsorgfonds
  • Begrafnisvoordele
  • Motor / reis / behuising / selfoon / kledingstoelaag
  • Prestasie-gebaseerde aansporings
  • Uitreiking van bonusaandele
  • Personeelafslag / gratis of laekoste ete / kantinegeriewe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvoor staan WVF

A

Werkloosheidsversekeringsfonds

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die doel van die WVF

A
  • Die werkgewer en die werker dra elk 1% by.
  • Werkgewers moet werkloosheidsversekeringsbydraes van 2% van die waarde van elke werknemer se salaris per maand betaal
  • Die fonds help ook die afhanklikes van ‘n bydraende werker wat oorlede is.
  • Die fonds bied finansiële hulp op kort termyn aan werkers as hulle werkloos raak of weens siekte, kraam of aannemingsverlof nie kan werk nie.
  • Bydraes word betaal aan die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) of die
  • Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voordele van byvoordel op die besigheid

A
  • Verbeter produktiwiteit/ wat lei tot hoër winsgewendheid
  • Aantreklike byvoordeelpakkette kan
    werknemersomset verminder.
  • Lok gekwalifiseerde en ervare werknemers wat positief kan bydra tot die besigheidsdoelwitte
  • Dit verhoog werknemers se tevredenheid en lojaliteit, aangesien hulle bereid is om die ekstra myl te gaan
  • Besighede bespaar geld omdat voordele belastingaftrekbaar is.
  • Byvoordele kan as hefboom gebruik word vir salarisonderhandelinge.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nadele van byvoordele op die besigheid

A
  • Besighede wat nie byvoordele kan bied nie, lok nie geskoolde werkers nie.
  • Dit kan konflik veroorsaak / lei tot korrupsie as dit onbillik toegeken word.
  • Byvoordele is addisionele koste wat kontantvloeiprobleme tot gevolg kan hê.
  • Administrasiekoste verhoog namate voordele vir belastingdoeleindes korrek aangeteken moet word
  • Verminder besigheidswins, aangesien aansporingskoste / pakket / vergoedingskoste hoër is.
  • Dit kan konflik en korrupsie skep indien dit onregverdig toegeken word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly