5.2 Besigheidstrategieë Flashcards

1
Q

Noem die Tipes besigheidstrategieë

A
  • Integrasiestrategieë
  • Intensiewestrategieë
  • Diversifikasiestrategieë
  • Defensiewe strategieë
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die tipe Integrasiestrategieë

A
  • Voorwaartse vertikale integrasie
  • Terugwaartse vertikale integrasie
  • Horisontale integrasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die tipes Intensiewe strategieë

A
  • Markpenetrasie
  • Markontwikkeling
  • Produkontwikkeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die tipes Diversifikasiestrategieë

A
  • Konsentriese diversifkasie
  • Horisontale diversifkasie
  • Konglomerasiediversifikasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die tipes Defensiewe strategieë

A
  • Ontbondeling
  • Aflegging
  • Likwidasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik kortliks Markpenetrasie/ Mark-indringing

A

Die besigheid fokus daarop om bestaande produkte in die bestaande mark te verkoop om hul markaandeel te vergroot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik Markontwikkeling

A

Die besigheid gebruik hierdie groeistrategie om sy bestaande produkte in nuwe markte te verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik Produkontwikkeling

A

Die besigheid gebruik hierdie groeistrategie om nuwe produkte in bestaande markte bekend te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Voordele van intensiewe strategieë

A
  • ‘n verhoogde/verbeterde markaandeel ervaar aangesien intensiewe strategieë die besigheid se kwesbaarheid vir die optrede van mededingers verminder.
  • ‘n Toename in verkope/inkomste//winsgewendheid ervaar as gevolg van aggressiewe advertensie veldtogte/omdat meer produkte/dienste verkoop word.
  • dienslewering verbeter wat besigheidsbeeld /handelsmerk/handelsmerk bewustheid kan verbeter.
  • kliëntlojaliteit verhoog deur doeltreffende promosie veldtogte.
  • pryse verlaag wat kliënte/verbruikers kan beïnvloed om meer produkte/ dienste te koop.
  • bestaande mededingers word verwyder en markpryse kan oorheers word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verduidelik Konsentriese/Verwante diversififikasie

A

Die besigheid voeg nuwe produkte/dienste by wat verband hou met bestaande produkte/dienste, maar sal byval vind by nuwe kliënte/verbruikers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik Horisontale diversifikasie

A

Die besigheid voeg nuwe produkte/dienste by wat nie verband hou met bestaande/huidige produkte nie, maar wat by bestaande/huidige kliënte/verbruikers kan aanklank
vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik Konglomerasie-/
Onverwante
diversifi kasie

A

Die besigheid voeg nuwe produkte/dienste by wat nie met
bestaande produkte verband hou nie, wat by nuwe kliënte
kan aanklank vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Voordele van diversifikasiestrategieë

A
  • ‘n toename ervaar in die aantal produkte wat aan bestaande/nuwe kliënte/ verbruikers verkoop word.
  • addisionele nuwe markte in onverwante markte/nywerhede vestig.
  • meer tegnologiese vermoëns verkry deur produkmodifi kasie.
  • hul handelsmerk/beeld/handelsmerkbewustheid verbeter.
  • die risiko verminder om slegs op een produk staat te maak vir verkope/ inkomste.
  • hul mededingende voordeel behou deur aan die behoeftes van huidige/nuwe
  • kliënte te voldoen/uit te brei na nuwe onbekende markte.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verduidelik Ontbondeling/
Disinvestering/
Vervreemding

A
  • Die besigheid beskik/verkoop sommige bates/afdelings wat nie meer winsgewend/produktief/funksioneel/ relevant is nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik Aflegging

A
  • Die besigheid beëindig die indiensnemingskontrakte
    van werknemers weens operasionele-/strukturele-/
    herstruktureringsredes.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik Likwidasie

A

Die besigheid verkoop alle bates om krediteure te betaal
weens ‘n gebrek aan kapitaal/die onvermoë om krediteure
terug te betaal/bankrotskap.

16
Q

Verduidelik Likwidasie

A

Die besigheid verkoop alle bates om krediteure te betaal
weens ‘n gebrek aan kapitaal/die onvermoë om krediteure
terug te betaal/bankrotskap.

17
Q

Stappe in strategie evaluering

A
  1. Ondersoek/Evalueer die onderliggende basis van ‘n besigheidstrategie.
  2. Kyk vorentoe en agtertoe in die implementeringsproses.
  3. Vergelyk die verwagte prestasie met die werklike prestasie.
  4. Meet die besigheid se prestasie om sodoende die redes vir afwykings te kan bepaal en te ontleed.
  5. Neem korrektiewe stappe sodat die afwykings reggestel kan word.
  6. Stel spesifieke datums op vir beheer en opvolging.
  7. Stel ‘n tabel op van die voor- en nadele van ‘n strategie.
  8. Besluit op die verlangde uitkoms.
  9. Oorweeg die impak van die strategiese implementering in die interne en eksterne omgewings van die besigheid.