2.2 Die menslike hulpbronnefunksie : Keuring Flashcards

1
Q

Wat beteken keuring

A

die keuse van ‘n gekwalifiseerde kandidaat/ aansoeker vir ‘n beskikbare pos gebaseer op die vereistes van posontleding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken die keuringsprosedures

A

die
proses wat gevolg moet word
voordat aanstellings gemaak
word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf die 1 van die Keuring opsies

A

Opsie 1
* Bepaal regverdige assesseringskriteria waarop keuring gebaseer sal word.
* Gebruik die assesseringskriteria om alle CV’s/aansoekvorms wat tydens werwing ontvang is, te evalueer. Doen voorlopige sifting - dit behels om die aansoeke wat ontvang is, volgens die kriteria vir die pos te sorteer.
* Kontroleer dat aansoekers nie vals dokumente soos vervalste sertifikate/ grade/prestasies indien nie.
* Maak ‘n voorlopige lys van alle aansoekers wat vir die pos kwalifiseer.
* Sif en kontroleer verwysings, kontroleer/kyk na byvoorbeeld aansoekers se kriminele rekords/kredietgeskiedenis/sosiale media, ens.
* Voer voorlopige siftingsonderhoude om geskikte aansoekers te identifiseer.
* Lig alle aansoekers in oor die uitkoms van die aansoek.
* Stel ‘n kortlys van ongeveer vyf kandidate saam.
* Nooi die aansoekers/kandidate op die kortlys vir ‘n onderhoud.
* Kandidate op die kortlys kan aan verskeie tipes keuringstoetse onderwerp word, byvoorbeeld vaardigheidstoetse.
* Sodra kandidate gekies is, word ‘n skriftelike aanbod aan hulle gemaak.

Opsie 2
* Ontvang dokumentasie, byvoorbeeld, aansoekvorms en sorteer dit volgens die kriteria van die pos.
* Evalueer CV’s en stel ‘n kortlys op/keur die aansoekers.
* Gaan inligting op CV’s na en maak kontak met verwysings.
* Hou voorlopige siftingsonderhoude om aansoekers te identifiseer wat nie vir die pos geskik is nie, al voldoen hulle aan al die vereistes.
* Assesseer/Toets kandidate wat vir senior posisies aansoek gedoen het/om te verseker dat die beste kandidaat gekies word.
* Voer onderhoude met kandidate op die kortlys.
* Bied ‘n geskrewe werksaanbod aan die gekose kandidaat(e)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf die sifting stappe as deel van die keuringprosedures

A

1.) Vergelyk/Kontroleer aansoekdokumente van kandidate /aansoekers teen die vereistes van die pos.
2.) Kandidate/aansoekers wat aan die minimum vereistes voldoen, word van ander geskei.
3.) Voer agtergrond-/ geloofwaardigheids-/krediet- /-verwysingsnavraekontroles uit van aansoekers wat vir die pos kwalifseer
4.) Stel ‘n kortlys op van die mees gepaste kandidate nadat sifting afgehandel is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die doel van die van die onderhoud

A
  • Om die geskiktheid van ‘n kandidaat vir die pos te bepaal.
  • Verkry inligting oor die sterk- en swakpunte van elke kandidaat.
  • Vergelyk die vaardighede en persoonlike eienskappe van die aansoekers
  • Help die werkgewer om ‘n ingeligte besluit te neem / te neem geskikte kandidaat.
  • Skep ‘n geleentheid waar inligting oor die onderneming en die aansoeker kan omgeruil word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Rol van die onderhoudvoerder voor die onderhoud

A
  • Bespreek en berei die lokaal voor vir die onderhoud.
  • Lig alle kanditate in oor die datum en plek van die onderhoud.
  • Stel die paneellede wat die onderhoud voer, in kennis oor die datum en plek van die onderhoud.
  • Die onderhoudvoerder moet ‘n vrae ontwikkel op grond van die vereiste vaardighede / kennis / vermoë.
  • Lees en verifieer die CV van elke kandidaat vir enigiets wat verduidelik moet word.
  • Beplan die program vir die onderhoud en bepaal die tyd wat aan elkekandidaat toegeken moet word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Rol van die kanditaat tydens die onderhoud

A
  • Groet die onderhoudvoerder met die naam met ‘n stewige handdruk en ‘n vriendelike glimlag.
  • Luister deeglik na die vrae voordat jy reageer.
  •  Maak oogkontak en hou goeie postuur / lyftaal.
  • Toon vertroue en wees positief.
  • Wees selfversekerd.
  • Wees nuuskierig en toon belangstelling in die besigheid.
  • Vra duidelikheidsvrae.
  • Toon respek en behandel die onderhoud met die nodige belang.
  • Wees eerlik oor foute en verduidelik hoe jy dit hanteer het.
  • Ken jou sterk punte en swakpunte en wees bereid om dit te bespreek
  • Dank die onderhoudvoerder vir die geleentheid wat gegee is om deel te wees van die onderhoude.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Betekenis van ‘n dienskontrak

A

Dienskontrak is ‘n ooreenkoms tussen die werkgewer en die werknemer en is wetlik bindend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Aspekte wat by ‘n dienskontrak ingesluit moet word

A
  • Persoonlike besonderhede van die werknemer.
  • Besonderhede van die onderneming / werkgewer, bv. naam / adres, ens.
  • Postitel
  • Posbeskrywing
  • Pospesifikasie bv. formele kwalifikasies / bereidwilligheid om te reis.
  • Datum van aanstelling.
  • Plek waar die werknemer die meeste van sy / haar werkstyd spandeer.
  • Werksure.
  • Vergoeding
  • Byvoordele
  • Verlof.
  • Aftrekkings vir werknemers (verpligtend / nie-verpligtend).
  • Proeftydperk.
  • Handtekeninge van beide die werkgewer en die werknemer.
  • Dissiplinêre beleid, bv. reëls en dissiplinêre prosedure vir onaanvaarbare gedrag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wettige vereistes van die dienskontrak

A
  • Die werkgewer en die werknemer moet albei die kontrak teken.
  • Werkgewer en werknemer moet instem tot enige veranderinge aan die kontrak.
  • Geen party mag aspekte van die dienskontrak eensydig verander nie.
  • Die voordele van die pos, moet duidelik aangedui word.
  • Dit mag nie enige vereistes bevat wat in stryd is met die WBDV nie.
  • Die dienskontrak moet ‘n gedragskode en etiese kode bevat.
  • Aspekte van die dienskontrak kan gedurende die loop van indiensneming.
  • Die werkgewer moet die bepalings en voorwaardes van die dienskontrak uiteensit aan die werknemer.
  • Diensvoorwaardes en verantwoordelikhede van die werknemers moet duidelik uiteengesit wees.
  • Die werkgewer moet die werknemer toelaat om die dokument deeglik deur te lees kontrak voordat dit onderteken is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Redes vir die beëindiging van ‘n dienskontrak

A
  • Die werkgewer kan ‘n werknemer net weens geldige redes ontslaan, bv. onbevredigende werk prestasie, wangedrag, ens.
  • Werkgewer mag moontlik nie meer werk hê vir oortallige werknemers nie of is besig met herstrukturering.
  • Die werkgewer kan sommige werknemers afdank weens bankropsie.
  • Werknemers het besluit om vrywillig te vertrek en te bedank.
  • ‘n Werknemer het moontlik die bepaalde ouderdom vir aftrede bereik.
  • Ongeskiktheid om te werk as gevolg van siekte of beserings.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly