7.1 Gehalte en gehalte-konsepte Flashcards

1
Q

Noem die die konsepte van gehalte

A
  • Gehalte
  • Gehaltebeheer
  • Gehalteversekering
  • Gehaltebestuur
  • Gehalteprestasie
  • Gehaltebeheerstelses
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Brei uit op gehalte

A
  • Gehalte is die vermoë van ‘n produk of diens om die spesifi eke behoeftes van verbruikers te bevredig.
  • Dit word gemeet aan spesifi eke kriteria soos fi siese voorkoms, betroubaarheid, duursaamheid, volhoubaarheid en naverkoopdiens.
  • Die doeltreffendheid van dienste en die vermoë om ‘n effektiewe uitkoms te verskaf sonder te veel vertragings.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Brei uit op gehaltebeheer

A
  • ‘n Stelsel wat verseker dat daar aan die verlangde gehalte voldoen word deur die fi nale produk te inspekteer om te verseker dat dit aan die vereiste standaarde voldoen.
  • Sluit in die stel van teikens, meting van prestasie en die neem van regstellende maatreëls.
  • Nagaan van grondstowwe, werknemers, masjinerie, vakmanskap, produksie en prosesse om te verseker dat hoë gehaltestandaarde gehandhaaf word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Brei uit op gehalteversekering

A
  • Kontroles word uitgevoer tydens en na die produksieproses.
  • Verseker dat daar in elke stadium van die proses aan vereiste standaarde voldoen is.
  • Prosesse word ingestel om te verseker dat die gehalte van produkte of dienste en stelsels voldoen aan voorafbepaalde standaarde met minimale defekte, vertragings en tekortkominge.
  • Maak seker dat elke proses daarop gemik is om die produk die ‘eerste keer reg te kry’ en doelgerig en aktief te voorkom dat foute gebeur.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Brei uit op gehaltebestuur

A

Die proses om alle aktiwiteite te bestuur wat nodig is om te verseker dat ‘n
besigheid produkte en dienste van konsekwent hoë standaarde produseer.
* Verwys na tegnieke en instrumente wat gebruik word om die gehalte van ‘n
produk te ontwerp en verbeter.
* Kan gebruik word vir aanspreeklikheid binne elk van die besigheidsfunksies.
* Gemik om te verseker dat die gehalte van produkte en dienste konsekwent
is./Fokus op die middele om konsekwentheid te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Brei uit op gehalteprestasie

A
  • Die totale prestasie van elke afdeling word gemeet aan die gespesifi seerde standaarde.
  • Kan verkry of bereik word as alle afdelings saamwerk na dieselfde gehaltestandaarde.
  • Gehalte word gemeet deur fi siese produk en statistiese uitset van prosesse, opnames van die gebruikers en/of kopers en verbruikers van produkte en dienste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Brei uit op gehalteprestasie

A
  • Die totale prestasie van elke afdeling word gemeet aan die gespesifi seerde standaarde.
  • Kan verkry of bereik word as alle afdelings saamwerk na dieselfde gehaltestandaarde.
  • Gehalte word gemeet deur fi siese produk en statistiese uitset van prosesse, opnames van die gebruikers en/of kopers en verbruikers van produkte en dienste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Brei uit op gehaltebestuurstels

A
  • ‘n Gehaltebestuurstelsel is ‘n raamwerk wat ‘n besigheid gebruik om sleutelorganisasieprosesse te bestuur.
  • Dit is ‘n geformaliseerde stelsel wat prosedures, prosesse en verantwoordelikhede dokumenteer vir die bereiking van gehaltebeleid en -doelwitte.
  • Koördineer en Rig organisasie-aktiwiteite om aan kliënte-/regulatoriese vereistes te voldoen en die doeltreffendheid en akkuraatheid daarvan op ‘n deurlopende basis te verbeter.
  • Dit word uitgedruk as organisatoriese doelwitte, aspirasies, prosesse, beleid, gedokumenteerde inligting en hulpbronne wat nodig is om gehaltestandaarde in die besigheid te implementeer en te handhaaf.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die verskille tussen gehaltebeheer en
gehalteversekering

A

**Gehaltebeheer **
* Stelsel wat verseker dat die verlangde gehalte verkry word deur die finale produk te inspekteer
* Verseker dat voltooide produkte aan die vereiste standaarde voldoen.
* Sluit in die stel van teikens en meting van prestasie en om regstellende maatreëls te neem.

Gehalteversekering
* Kontroles wat tydens en na die produksieproses uitgevoer word.
* Verseker dat daar in elke stadium van die proses aan vereiste standaarde voldoen is
* Die inbou van gehalte in teenstelling met kontrolering vir gehalte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die verskille tussen gehaltebestuur en gehalteprestasie

A

**Gehaltebestuur **
* Tegnieke, instrumente en metodes wat gebruik word om die gehalte van ‘n
* produk te bepaal of te verbeter.
* Kan gebruik word vir aanspreeklikheid binne elk van die besigheidsfunksies.
* Gemik om te verseker dat die gehalte van produkte of dienste konsekwent is. /Fokus op die middele om konsekwentheid te bereik.

**Gehalteprestasie **
* Die totale prestasie van elke afdeling word gemeet aan die gespesifiseerde
* standaarde.
* Kan verkry word as alle afdelings saamwerk na dieselfde
* gehaltestandaarde.
* Gehalte word gemeet deur fisiese produk/statistiese uitset van prosesse, opnames van die gebruikers en/of kopers en verbruikers van produkte of dienste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly