1.3 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede WGI Flashcards

1
Q

Waarvoor staan WGI

A

Wet op gelyke indiensneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Beskryf die WGI

A
  • Skep n raamwerk van aanvaarbare indiensnemingspraktye
  • is opstel om regstellende aksie te bevorder
  • maar voorsiening vir verbeterde transformasieprosesse in werkplek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Doel van WGI

A
  • Werkers wat dieselfde werk doen moet dieselfde betaal woerd
  • Geen diskriminasie op grond van geslag in werkplek nie
  • Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling in werkplek
  • Voorsien vir werknemers om onopgeloste geskille na die KBVA te verwys
  • Verseker gelyke verteenwoordigning in werkplek deur die implementering van regstellende aksie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voordele van WGI op besigheid

A
  • Moedig onderhandeling tussen werkgewer en werknemer aan
  • Bevorder gelyke en regverdige nehandeling in werkplek
  • Het n positiewe invloed op die SEB gradering van bes
  • Modtiveer werknemers omdat die werksmag meer divers en inklusief is
  • bevorder implementering van regstellende aksie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nadele van WGI op bes

A
  • Duur om iemand wat min van wet weet op te lei
  • Boetes vir oortreding kan duur wees
  • Diversiteit kan soms lei tos konflik
  • Soms word posisies nie gevul nie want daar nie geskikte GI kandidate nie
  • Lei tot hoer salarisse wat uitgawes verhoog.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Oortreding/Diskrimineerde optrede volgens WGI

A
  • Nie n jong vrou indiens neem nie omdat sy moontlik sal wil kinders wil kry
  • weier om n persoon in diens te neem agv van hul godsdiens of gestremdheid
  • MIV toetse verpligtend te maak
  • Om toegang tot werksplek te weier op grond van geslag, ras of kultuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Strawwe vir die oortreding van die WGI

A
  • Groot boetes
  • Kan vereis word om kompenasie en skade te btl aan werker
  • Nakomingbevel kan arbeidshof ontvang
  • Kan vervolg word deur arbeidshof
  • Arbeidsinspekteurs mag perseel beosoek in die geval van klagters
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Maniere om aan WGI te voldoen

A
  • Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling
  • Implementeer n gelyke indiensnemingsplan
  • Implementeer regstellende aksie om negatiewe gevolge van verlede aan te spreek
  • Verseker alle rassegroepe word in bes verteenwoordig
  • Dien diensbillikheidsplan by die Departement van Arbeid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly