Prepositions - Afrikaans Flashcards Preview

Afrikaans > Prepositions - Afrikaans > Flashcards

Flashcards in Prepositions - Afrikaans Deck (99):
1

skuldig aan

guilty of

1

met opset

on purpose

2

lag oor

laugh about

2

verlief op

in love with

3

glo aan

believe in

3

sit aan tafel

at table

3

Glo in

Believe in (religion)

3

ten spyte van

in spite of

4

gooi met

throw (him) with

4

Om tienuur

at 10 o'clock

5

teen my sin

against my will

6

onder die tafel

under the table

7

verslaaf aan

addicted to

7

Getroud met

married to

7

per trein / motor

by train / car (all vehicles)

7

per telefoon

by telephone

8

kwaad vir

angry with

10

op die ou end

in the end

11

Sien uit na

look forward to

12

Ontmoet by

Meet at

13

dink aan

think of

14

pasop vir

watch out for

16

wag op (iets)

wait for

17

kla oor

complain about

18

in plaas van

instead of

18

kwart oor

quarter past

19

trots op

proud of

19

Per geluk

by chance

20

die beste ter wereld

the beste in the world

22

bang vir

scared of

23

aan die einde

at the end

24

Aansoek doen om

Apply for

25

Loop agter iemand

behind

26

met behulp van

with the help of

28

Soek na

Look for

28

Verlang na

long for

29

gee aan

give to

30

per ongeluk

by accident

32

in hegtenis neem

takes into custody

33

jaloers op

jealous of

34

om die hoek

Around the corner

34

skrik vir

get a fright from

35

hand aan hand

hand in hand

36

klop aan

knocks on

38

Om hierdie rede

for this reason

39

op skool

at school

40

moeg vir

tired of

42

Na skool

After skool

43

skink in

pour into

44

trek uit

undress

45

oor 'n uur / weel

in an hour's / week's time

46

verkies tee bo koffie

prefer tea to coffee

46

Kuier by

visit at

46

Baklei oor

fight over

46

bestaan uit

consists of

47

wag tot

wait until

49

skryf aan

write to

51

Bo die ouderdom van

above the age of

52

praat oor

talk about

53

sit op

sit on

54

aan die slaap raak

fall asleep

55

Woon in

live in

57

voor die skool

in front of the school

59

studeer aan

study at

60

van plan om te

intend / planning to

62

die kafee staan langs die kantorr

next to

63

klim uit

climb out

65

stap vir stap

step by step

66

praat met

talk to

67

sorg vir

look after

68

ly aan

suffers from

69

trou met

marry

70

pas...op

look after

72

tevrede met

satisfied with

73

van die begin af

from the beginning

75

ten minste

at least

76

klim / gooi / spring oor

climb / throw / jump over

77

Kyk na

Look at

78

behoort aan

belongs to

79

teen R10 per kilogram

at R10 rand per kilo

80

bo my vuurmaakplek

above my ability

81

in kennis stel

inform

82

neem deel aan

participate in

83

Aan die brand slaan

catch alight

84

tot my verbasing

to my surprise

85

kwart voor

quarter to

86

Agter die muur

behind

87

stry oor

argue about

88

jy woon op 'n dorp

you live in a town

89

lief vir

love / fond of

90

van more af

from tomorrow

92

skakel aan

switch on

93

Hardloop / Loop / Reis na

Run / Walk / Journey to

94

verloof aan

engaged to

95

dink oor

think about

96

Luister na

Listen to

97

voor skool

before school

98

met vakansie

on holiday

99

aan die kant maak

tidy